Wen R30 000 vir jou besigheid

Doen jy vryskutwerk? Wen groot pryse! Besit jy ʼn vryskutbesigheid? Wil jy jou besigheid bemark en ʼn goeie inkomste daaruit verdien? Talentwerf wil vir jou ʼn bemarkingsplan ter waarde van R30 000 gee om jou besigheid op die been te bring. Die publiek kan vanaf 1 Julie 2018 inskryf vir ons Bemark jouself!-kompetisie en die kans staan […]
Lees meer

Kompetisietyd!

Aandag: Alle vryskutters! Het jy ‘n vryskutbesigheid? Wil jy jou besigheid bemark en ‘n goeie inkomste daaruit verdien? www.talentwerf.co.za wil jou daarmee help! Van 1 Julie 2018 kan jy inskryf vir ons “Bemark jouself!” kompetisie. Hoe doen jy dit? Maak ‘n video van minder as 1 minuut waarin jy jou besigheid beskryf en terug verwys na […]
Lees meer

Foute wat vryskutters maak

Vryskutters moet verwag dat hulle foute gaan maak. Tien teen een gaan jy lesse op die harde manier leer en soms nie eers weet waar jy verkeerd was nie. Jy gaan deur siklusse gaan waar dinge goed gaan, en tye wanneer dit nie goed gaan nie. Hier is foute wat vryskutters maak: Jy behandel jou […]
Lees meer

Hoe om jou klein besigheid te bemark sonder ‘n fortuin

Wanneer jy jou besigheid begin, is dit soms moeilik om jouself te bemark. Jy weet dalk nie waar om te begin nie, of jy het nie fondse beskikbaar vir bemarking nie. Daar is vele gratis maniere om jou besigheid bekend te maak. Die mees koste-effektiewe maniere is natuurlik gereelde epos en sosiale media. Daar is […]
Lees meer

Die toekoms van vryskutters

Hier is ‘n baie goeie artikel oor die toekoms van werk en hoe dit vryskutters beinvloed. Dit is nou die tyd om jouself te bekwaam en ‘n voet in die deur te kry! 4 predictions for the future of work 05 Dec 2017 Stephane Kasriel CEO, Upwork I contemplate the future of work on a daily basis […]
Lees meer

Hoe word ek ’n vryskutter?

Het jy ‘n talent, ’n vaardigheid of kennis wat jy kan aanwend vir iemand anders se besigheid? Dalk is jy uitstekend daarmee om taalversorging te doen. Dalk is jy ‘n uitnemende belastingkundige. Dalk is jy fantasies met transkribering. Dit is ’n geleentheid vir jou om ‘n tweede inkomstestroom te genereer, of ’n hele nuwe loopbaan […]
Lees meer