As jy ʼn aanlyn werker soek

  • Registreer as ʼn besigheid of privaat individu
  • Plaas soveel inligting as wat jy wil op jou profiel
  • Deursoek die databasis van hoë gehalte vryskutwerkers aanlyn
  • Vergelyk die kwaliteit van hulle werk en tariewe
  • Bespreek die omtrent van die projek met moontlike kandidate in jou eie taal
  • Kies die vryskutwerker wat die projek gaan hanteer
  • Skep betaling vir die projek
  • Keur die voltooide werk goed
  • Ontvang voltooide werk of projek van die vryskutwerker af
  • Betaling geskied in ʼn veilige portaal in Rand
  • Jy betaal slegs vir voltooide werk

As jy aanlyn werk soek

  • Registreer as ʼn vryskutwerker
  • Skep jou profiel met voorbeelde van jou werk
  • Doen aansoek vir projekte wat geadverteer word
  • Indien die projek aan jou toegeken word, begin die werk
  • Sodra die werk goedgekeur word, sal jy betaling ontvang
  • Betaling geskied in ʼn veilige portaal in Rand
  • Ontvang jou betaling wanneer projek voltooi is