• Korttermynversekring assistant – bevestiging van eise, korrektheid van dokumentasie, onderskrywing, assessor verslae tik, ens.
  • Internet navorsing
  • Dokumente opstel en voltooi
  • Hantering van eposse
  • Tikwerk en data vaslegging
  • Liasering –  Google drive/ Dropbox etc
  • Skandering van dokumente
  • Voltooing van vorms
  • E-pos keuring en opvolg kommunikasie
  • Kalender bestuur
  • Reis beplanning
  • Nuusbriewe
  • Administrasie van kwotasies en “purchase orders”