Ek bied belasting dienste aan vir individue.

Ek vra R400 per inkomstebelasting opgawe. Indien SARS ‘n oudit versoek vra ek ‘n addisionele R300 om die oudit te doen.

Kontak besonderhede:

Arthur Appel

Cell: 081 453 6111

Epos: appel.arthur.aa@gmail.com