Ek is ‘n sanger en entertainer, kan enige gehoor grootte en elke ouderdomsgroep besig hou en selfs vir fondsinsamelings of sommer net ‘n verjaarsdag of onthale doen. Ek ken so plus minus 2500 lirieke uit my kop en doen enige musiek van country tot rock nuut en oud.