Ek sal verkies dat ek R55 per uur vra en op weeklikse basis betaal sal word. Bogenoemde tyd kan korter wees hang af van hoe baie werk dit is. Ek kan alle debiteure en krediteure, Fakture en kwitasies doen.  Ek is baie goed in Pastel en kan alles op Pastel doen. Met my kennis sal ek net ‘n aanwins vir u wees.