Benodig jy ‘n vryskutter? Vind hier uit: www.talentwerf.co.za

Vryskutter:

Selfstandige naamwoord

1. ‘n Persoon wat vryskut werk doen.

2. ’n Persoon wat vir verskillende maatskappye op verskillende tye werk eerder as om vas aangestel te word deur een werkgewer.

3. Selfstandig, onafhanklik, kontrakwerker, voorwaardelike werker, konsultant.