slide_image

Kontrak Talent Vir Aanlyn Werk

Soek die regte vryskutwerker vir jou projek

Wie is

Talentwerf?

Talentwerf is ʼn inisiatief van Solidariteit Helpende Hand. Dit is ʼn aanlynsisteem wat vryskutwerkers die geleentheid gee om hulle werk ten toon te stel vir potensiële projekte waar hulle talente gebruik kan word. Talentwerf is ʼn platform om vryskutwerkers en besighede bymekaar te bring.

Kontak ons

Onlangse plasings
Hoekom Talentwerf?
  • Beste prys

    Vryskutwerkers en werkgewers vergelyk tariewe en kwaliteit

  • Betaling

    Talentwerf ontvang die betaling vir die hele projek & plaas in Escrow

  • Voltooid

    Projek word afgehandel en vryskutwerker word betaal

Kategorieë
Hoe werk Talentwerf?
  • 1
  • 2
  • 3
  • Soek die diens wat jy benodig

    Kry die regte persoon vir jou projek vinnig en maklik!

  • Kies die beste vryskutwerker

    Jy kies wie jy wil gebruik vir jou projek!

  • Kry jou produk vir die beste prys

    Kry 'n vryskutter wat in jou begroting val!